Soekend na God in Aanbidding

Soekend na God in Aanbidding

8 Dae

God is verborge, ewig, onsterflik, onsigbaar, die enigste God. Ons lewens kan egter alledaags, vervelig en koud word. Hierdie 8-dag studie sal jou eerbiedige ontsag teenoor ons Skepper vernuwe en jou aanbidding inspireer om meer diepgaande, spontaan en eg te word. Verken die wonder van die aard van God en leer hoekom Hy ons onbeskaamde aanbidding en bewondering verdien! Hierdie leesplan is geskryf deur Amy Groeschel, en is deel van haar "SOAR with God" studie. Om voort te gaan met hierdie gratis "SOAR" Bybelstudie, gaan na www.SoarwithGod.com.

Ons wil graag vir Amy Groeschel bedank vir hierdie oordenking. Vir meer inligting besoek asseblief: www.SoarwithGod.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid