Leesplan inligting

Woord Vir VandagVoorbeeld

Woord Vir Vandag

DAG 3 VAN 10




Hebreërs 12:2


"die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, …"


- Ons lewe in 'n wêreld van konstante afleiding wat ons vordering probeer ondermyn.



- Dit is maklik om afgelei te word en om ons oë van die doel af te wend.



- Terwyl ons ons aandag op die Here vestig, kan Hy in ons lewens werk.



- Wanneer Hy in ons lewens werk, neem Hy ons van krag tot krag.


Gebed: Vader, help my om nie afgelei te word van wat werklik belangrik is nie. Mag ek my oë op U vestig, sodat ek nie geraak sal word deur wat om my aangaan nie. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Woord Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid