Leesplan inligting
Woord Vir VandagVoorbeeld
Psalm 147:3
"Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde."
- Daar is niks wat ons in die lewe moet hanteer wat God nie kan herstel en genees nie.
- Elke wond, en alle gebrokenheid, is geleenthede vir sy genesende hand.
- Daar is geen situasie en geen toestand buite sy vermoë om dit te herstel nie.
- Ontvang sy genesing en laat Hom kom en jou wonde verbind.
Gebed: Vader, dankie dat ek vandag my pyn en my gebroke hart na U toe kan bring. U is die groot Hersteller en ek vra U om my te genees en te herstel. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe