Leesplan inligting

Woord Vir VandagVoorbeeld

Woord Vir Vandag

DAG 10 VAN 10




Jakobus 1:17


"Elke goeie geskenk en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie."


- Die Here is die Bron van alles wat goed en volmaak is.



- Hy is die Gewer van elke gawe en seën wat ons in die lewe kan ken.



- Sy karakter is om nie te weerhou nie, maar eerder om te gee en oorvloedig te gee.



- Ons kan staatmaak op hierdie aspek van sy natuur, want Hy verander nie.


Gebed: Vader, dankie vir elke goeie en volmaakte geskenk wat U in my lewe ingebring het. U is dieselfde, gister, vandag en vir ewig, en daarom sal ek uitsien en meer van u goedheid en trou in my lewe verwag. In die Naam van Jesus. Amen.





Hierdie is die laaste dagstukkie in hierdie reeks. Vir meer oor "Alive to God" of om die dagstukkies per e-pos te ontvang, besoek gerus: alivetogod.com/subscribe 

Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Woord Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid