Leesplan inligting

Woord Vir VandagVoorbeeld

Woord Vir Vandag

DAG 7 VAN 10




Exodus 15:2


"Die Here is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword."


- Die Here moet die Bron van jou krag wees.



- Niks in die lewe kan ons versterk soos wat die Here kan nie.



- Ons mag moontlik swak wees, maar Hy wil ons versterk.



- Die gevolg van ‘n lewe met sy krag is dat Hy intree en aan ons oorwinning gee.


Gebed: Vader, U is my Bron van krag en hoop. Ek sal op U en u krag reken terwyl ek my daaglikse lewe lei. Ek bid dat U my sal versterk en my die oorwinning sal gee. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Woord Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid