Leesplan inligting

Woord Vir VandagVoorbeeld

Woord Vir Vandag

DAG 8 VAN 10




Jesaja 41:18


"Ek sal riviere op die kaal heuwels oopmaak en fonteine in die laagtes; Ek sal die woestyn 'n waterplas maak en die dor land waterbronne."


- God kan enige situasie omkeer.



- Hy kan onmoontlike dinge doen.



- Hy kan neem wat blyk om nutteloos te wees en dit in iets wonderliks omskep.



- Hy kan lewe en hoop bring in die dele van ons lewens wat dor en droog voel.


Gebed: Vader, ek bid dat U deur u Heilige Gees sal kom en nuwe lewe, nuwe hoop en nuwe vreugde in elke gebied van my lewe sal bring, en veral waar u ingryping so dringend nodig is. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Woord Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid