Advent Bewondering

Advent Bewondering

4 Dae

Hoop, liefde, vrede, vreugde. Hierdie woorde word baie gedurende die vakansietyd gebruik, maar onthou ons hoekom? Die Kersverhaal is die verhaal van hoe God deur die geboorte van Jesus in die geskiedenis ingegryp het. Die lewens van Maria, Josef en die skaapwagters is heeltemal deur hierdie gebeurtenis verander. Hulle het hoop, liefde, vrede en vreugde gevind; kom ons onthou saam hoe, deur Jesus, ons dit ook kan vind. 

Baie dankie aan Jon Guerra van Vertical Worship en Essential Worship wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https/www.verticalofficial.com/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid