Bid Met Verwondering Deur Kersfees

Bid Met Verwondering Deur Kersfees

7 Dae

Die Kersverhaal is een verrassing na die ander. Soms raak die besonderhede so bekend dat dit hul impak verloor. Hierdie kort gebedsoordenkings help jou om diep na te dink oor die mees onverwagse en betekenisvolle gebeurtenis in die geskiedenis: dat God self een van ons geword het. Elke gebed is deur David Mathis, uitvoerende redakteur van desiringGod.org en pastoor by Cities Church in Saint Paul, Minnesota, geskryf.

Baie dankie aan "The Good Book" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.thegoodbook.com/the-christmas-we-didnt-expect
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid