Leesplan inligting

Filippense - Kies VreugdeVoorbeeld

Filippense - Kies Vreugde

DAG 1 VAN 27

Lees: Filippense 1:1-6


SOAP: Filippense 1:6


Vriend, rus in God se soewereiniteit. Hy sal die wonderlike werk wat Hy in jou begin het, voltooi. Die lewe is dalk nie wat jy verwag het nie. Omstandighede is dalk nie wat jy gedink het dit sal wees toe jy jare gelede aan jou toekoms gedink het nie, maar vertrou Hom in die proses. Hy is aan die werk, selfs wanneer jy Hom nie sien of voel nie. Hy sal volbring wat Hy in jou begin het. Hy sal jou toerus vir die taak en jou daardeur help. Jou werk is om in Hom te bly en die resultate in Sy hande te laat. Dieselfde hande wat die sonsondergange en ontluikende blomme gemaak het, is ook in jou lewe aan die werk. Moenie verdwyn wanneer die "werk" van jou lewe nie uitdraai soos jy verwag het nie. God is nog nie klaar met jou nie!

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Filippense - Kies Vreugde

Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lydi...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid