Leesplan inligting

Hoekom Het Ek Jesus Nodig?Voorbeeld

Why Do I Need Jesus?

DAG 1 VAN 4

Die oomblik wat Eva en Adam aan God ongehoorsaam was, was hulle skuldig aan sonde. God het gesê daar is 'n ernstige gevolg vir sonde. Die verpligte prys vir sonde, is die dood. Adam en Eva se liggame het nie onmiddellik gesterf nie, maar hulle vriendskap met God is verbreek. God het hulle so liefgehad, dat Hy hulle 'n tweede kans wou gee. Hy het 'n plan gehad vir Iemand om die straf op Hom te neem en hulle gebroke vriendskap te herstel. Elkeen van ons het ook gesondig. Ons het almal ons weg bo God se weg gekies. As jy hier lees, gee God jou 'n tweede kans. Jy kan met Hom praat en dankie sê.





Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Why Do I Need Jesus?

Hierdie leesplan, vir gesinne om saam te doen, stel kinders aan die verhaal van die Bybel bekend en help hulle om te sien hulle het 'n Verlosser nodig. God het van die begin af 'n plan gehad om Jesus te stuur. Elke dag s...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid