Leesplan inligting

Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

DAG 60 VAN 60

Dankie dat jy saam met ons deur die "60 Dae van Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering tot Droefheid", gewerk het. Ons bid dat God hierdie spesiale tyd gebruik het om jou baie nader aan sy hart te bring.



Vra God in die komende dae om jou te versterk en te vertroos.

Hy is, en sal altyd, 'n getroue Vriend vir die bedroefdes wees.



Maak seker dat jy elke dag vyf Psalms en een hoofstuk uit Spreuke lees.



God sal getrou voortgaan om jou te lei en jou gids deur jou droefheid en lewensuitdagings te wees.



Dink aan die baie maniere hoe Hy vir jou die afgelope 60 dae omgegee en jou gelei het.



Dank Hom dat Hy jou deur jou ervaring van droefheid gedra het en hou aan om op sy goedheid te vertrou.



Soek met al jou mag na sy hart, sy doel en sy plan vir jou lewe van vandag af aan.



As jy in die toekoms bemoediging nodig het, kan jy "hou van" op ons Facebook-blad klik by: www.Facebook.com/GettingYourBreathBackAfterGrief



Jy kan met Bobby, Kim en Kelli in aanraking kom by: www.facebook.com/GettingYourBreathBackAfterGrief

Dag 59

Aangaande hierdie leesplan

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy lie...

More

We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid