Leesplan inligting

Dapper KindersVoorbeeld

Courageous Kids

DAG 8 VAN 28






Dapperheid is maklik aan die begin wanneer jy seker is dat jy doen wat God wil hê (asof Hy so pas vir jou 'n duidelike plan van aksie gegee het). Dapperheid is maklik teen die einde wanneer jy die tekens sien dat jy amper klaar is (soos diere wat opdaag en wolke wat begin vorm). Maar, dapperheid is baie moeilik gedurende die tye wanneer jy net moet wag en nog geen vordering sien nie. Dit mag dalk lyk of dapperheid 'n eenmalige optrede is, maar somtyds neem dit meer moed om dag na dag aan te hou doen wat reg is. Die meeste geleenthede vir daaglikse moed is nie spoggerige eenmalige gebeurtenisse nie, dit is standvastige gehoorsaamheid aan wat ons weet die regte ding is.


Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Courageous Kids

Die Bybel is vol voorbeelde van wonderlike mense wat hulle moed ten toon gestel het. Maar, kan 'n kind buitengewone moed uitleef in hulle doodgewone lewens? Hierdie leesplan sluit 'n paar kindervriendelike videos in van ...

More

We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.LifeKids.tv

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid