Leesplan inligting

Hoe om die media se invloed te hanteerVoorbeeld

Handling Media Influences

DAG 6 VAN 21

Hierdie week se kerngedagte is: "Daar is een ding wat meer saak maak as enigiets wat jy in 'n winkel kan koop." Hou hierdie sin in jou gedagtes terwyl jy hierdie week se verse lees, deur die leesplan werk, na die video kyk en oor jou interaksies met die media nadink. Praat hierdie week oor die volgende sleutelgedagtes:



• Dit is nie net “slegte” dinge wat ons weerhou om nader aan Jesus te groei nie. Dit is enigiets wat al ons tyd in beslag neem wat ons kon gebruik het om Hom beter te leer ken.

• Ons vyand, die Satan, het gekom om te steel en te slag en uit te roei. Hy kan ons verslaan deur ons besig te hou. Ons raak so besig om op skakels te klik, snaakse video's te kyk, speletjies te speel en allerhande goed te doen. Teen daardie tyd het hy klaar ons harte gewen, sonder dat ons daarteen gestry het.

• Soms sal net om toe te laat dat ons skedules te besig raak, ons daarvan weerhou dat ons verhouding met Jesus groei.

• Ons moet seker maak dat God eerste bo alles kom. Veral wanneer ons ons tyd bestee. Alle ander dinge in die wêreld is nietig wanneer dit met God vergelyk word. Deur Hom eerste te stel, sal Hy alles vir ons gee wat ons nodig het. Dit is nie onderhandelbaar nie, dis 'n opgradering.

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Handling Media Influences

Alles wat ons sien en hoor beïnvloed ons harte en gedagtes en vorm ons gesindhede en optrede. Het die Bybel regtig iets te sê oor sosiale media, wat nie eens in daardie tyd bestaan het nie? Ja! Hierdie leesplan gaan ons ...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church/kids

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid