Leesplan inligting

21 Dae Vas en GebedVoorbeeld

21 Dae Vas en Gebed

DAG 5 VAN 21

Liefde en Voeding

Ons moet toelaat dat God se liefde ons harte voed. Om waarlik sy liefde te verstaan, moet ons die kruis verstaan. Jesus het sy lewe vir ons neergelê. Sy liefde vir ons het die volle prys betaal sodat ons veilig in sy liefde kan skuil. Laat toe dat sy liefde jou vandag dra en voed.


Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir...

More

Ons wil graag Lewende Woord | Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/21-gebedspunte-21-prayer-points

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid