Leesplan inligting

21 Dae Vas en GebedVoorbeeld

21 Dae Vas en Gebed

DAG 21 VAN 21

Deursettingsvermoë

Sal dit nie wonderlik wees as die lewe altyd maklik en sonder probleme was nie? Ongelukkig moet ons daaglikse uitdagings in ons leeftyd oorkom. Ons kan aan die wonderlike belofte vashou dat Jesus reeds oorwin het. Ons kan hoopvol op daardie waarheid staan en vashou aan Hom in elke uitdaging wat oor ons pad kom.


Dag 20

Aangaande hierdie leesplan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir...

More

Ons wil graag Lewende Woord | Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/21-gebedspunte-21-prayer-points

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid