Hoekom Is God Lief Vir My?

Hoekom Is God Lief Vir My?

5 Dae

Ons almal het vrae oor God. Ons huidige samelewing is baie daarop toegespits om onsself met ander te vergelyk. Een van die mees persoonlike vrae wat ons vra is: “Hoekom is God lief vir my?” Of dalk: “Hoe is dit moontlik dat God my kan liefhê?” Deur die loop van hierdie leesplan sal jy met 26 Skrifgedeeltes te doen kry — elkeen gaan handel oor God se onvoorwaardelike liefde vir jou.

Baie dankie aan "Immersion Digital", die vervaardigers van "Glo Bible", wat hierdie pasmaak leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke leesplan en ander skep, deur "Glo Bible" te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid