Leesplan inligting

Nie Gemaak Om Alleen Te Wees Nie - Gemaak vir Gemeenskap in 'n Eensame WêreldVoorbeeld

Nie Gemaak Om Alleen Te Wees Nie - Gemaak vir Gemeenskap in 'n Eensame Wêreld

DAG 29 VAN 29




Oordenkingsvrae:

Week 4—Gemaak vir Gemeenskap met ons Wêreld

1. Lees Matteus 22:37–39. Lys die eerste en tweede grootste gebooie.

2. Waarom moet ons volgens Matteus 5:16 ons “lig so voor die mense laat skyn”? Wie is veronderstel om die eer te kry uit ons goeie dade?

3. Wie is 'n paar van die mense wat in Sagaria 7:9–10 gelys word met wie ons medelye moet betoon? As jy na daardie lys kyk, is daar iemand wat uitgesluit is?

4. Lees Romeine 12:9–21. Wat is 'n paar van die maniere waarop liefde teenoor ander in werking gestel word? Hoe is dit in kontras met wat die wêreld sê oor hoe ons ander moet behandel wat anders as ons is?

5. Ons lewens is nie ons eie nie. Ons is elkeen hier met 'n doel, en, as susters in Christus, is een manier waarop ons in gemeenskap leef en ons wêreld liefhet, deur seker te maak dat ander die geleentheid het om van God te leer. Wat moet ons volgens Matteus 28:19–20, doen?

Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Nie Gemaak Om Alleen Te Wees Nie - Gemaak vir Gemeenskap in 'n Eensame Wêreld

Nog nooit tevore in die geskiedenis van die wêreld was mense meer met mekaar “verbind” as ons huidige generasie nie, en tog voel so baie van ons meer eensaam as ooit. God het ons ontwerp om in gemeenskap met Hom en met m...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid