Leesplan inligting

Infinitum Advent Breek Versperrings, Week 2Voorbeeld

Infinitum Advent Break Barriers, Week 2

DAG 1 VAN 5




Aanhaling oor Vrygewigheid:
Doen al die goeie wat jy kan.
Met al die middele wat jy kan.
Op al die maniere wat jy kan.
Op al die plekke wat jy kan.
Ten alle tye wat jy kan.
Aan al die mense wat jy kan.
So lank as wat jy kan.
John Wesley


Het jy geweet dat vrygewigheid hindernisse kan verbreek? In 'n wêreld waar ons so geïsoleer en verdeeld geraak het, kan vrygewigheid ons doelbewus en diep verbind gedurende hierdie Advent tydperk. Vrygewigheid, as 'n gawe, is 'n weerspieëling van die hart van God die Vader en 'n hart gevul met dankbaarheid vir sy getrouheid in ons eie lewens.


Watter hindernisse sien jy word afgebreek in ons lewens wanneer ons vrygewig leef?


Hoe verbind ons dieper, buiten die gee van geskenke, gedurende hierdie tydperk?


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Infinitum Advent Break Barriers, Week 2

Ons is gevul met afwagting terwyl ons hierdie feestyd nader met die doel om meer bewus te word van God se hart. Sluit by ons aan vir vier weke terwyl ons: Skoonheid Aanskou, Hindernisse Breek, Plek Maak en Verras Word de...

More

Ons wil Infinitum bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://infinitumlife.com/2022advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid