Leesplan inligting

Hoop vir Gewonde Harte: Gedeeltes uit JesajaVoorbeeld

Hope for Wounded Hearts: Readings From Isaiah

DAG 3 VAN 5

Dink na oor hierdie vraag as jy jou gedagtes laat gaan oor vandag se Skrifgedeeltes: Hoe beskryf hierdie gedeeltes die teenwoordigheid van God?


Die Here se Teenwoordigheid


God se teenwoordigheid strek tot aan die eindes en uithoeke van die aarde (41:9), verleen hulp te midde van ons vrese (41:13), vergesel ons deur ons lyding (43:2) en word belowe aan die nederiges (57:15). Deur tye van vreugde en tye van hartseer kan ons verseker weet dat God langs ons stap.


Dink na oor jou verhaal:


  • God belowe om by ons te wees. Hoe kan jy God se teenwoordigheid beleef wanneer die lewe oorweldigend is?
Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Hope for Wounded Hearts: Readings From Isaiah

Die boek Jesaja bevat ryk beelde, profesieë oor die komende Messias en herinneringe aan God se getrouheid aan sy volk. Die profeet Jesaja vertel van God se getrouheid aan die Israeliete en praat van sy hoop op 'n toekoms...

More

Ons wil graag die Amerikaanse Bybelgenootskap bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://traumahealinginstitute.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid