Leesplan inligting

Hoop vir Gewonde Harte: Gedeeltes uit JesajaVoorbeeld

Hope for Wounded Hearts: Readings From Isaiah

DAG 1 VAN 5

Dink na hoor hierdie vraag as jy jou gedagtes laat gaan oor vandag se Skrifgedeeltes: Hoe weerspieël hierdie gedeeltes God se hart aan onderdruktes en mense wat swaarkry?


Die Here se karakter


God se verbintenis tot geregtigheid, sy begeerte na vrede en sorg vir die randfigure in die gemeenskap, lees ons herhaaldelik in die Bybel. Een van God se name is “Vredevors” (9:5) wat hom identifiseer as 'n voorstander van eenheid en herstel. Die Here beklee Homself met geregtigheid en trou (11:4-5, AFR53), 'n belofte om die armes en dié in nood te beskerm en te help. God is by die vermoeides en Hy gee woorde van bemoediging en krag aan die wat verdruk word (50:4).


Dink na oor jou eie verhaal:


  • Watter naam vir ons Messias spreek vandag tot jou hart? Hoekom?

Elkeen van ons lesers het 'n unieke verhaal en 'n unieke manier van omgaan met die Woord. Ons nooi jou uit om op die onderstaande skakel te klik sodat ons meer van jou en lesers soos jy kan leer. Jou deelname sal die Amerikaanse Bybelgenootskap help om voort te gaan om Bybelhulpbronne van hoë gehalte aan mense wêreldwyd te verskaf en sal rigting gee aan die ontwikkeling van nuwe Bybelbronne.


Begin opname


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Hope for Wounded Hearts: Readings From Isaiah

Die boek Jesaja bevat ryk beelde, profesieë oor die komende Messias en herinneringe aan God se getrouheid aan sy volk. Die profeet Jesaja vertel van God se getrouheid aan die Israeliete en praat van sy hoop op 'n toekoms...

More

Ons wil graag die Amerikaanse Bybelgenootskap bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://traumahealinginstitute.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid