Leesplan inligting

Ek Bid Vir My HuwelikVoorbeeld

Ek Bid Vir My Huwelik

DAG 5 VAN 5

Bid vir begrip en kommunikasie

Here, wanneer ek en my man (vrou) meningsverskille het wat probleme veroorsaak, bid ek dat U hom (haar) sal help om bereid te wees om dinge met my deur te praat en om U te vra vir duidelikheid oor wat ons veronderstel is om te doen. Leer ons om nie vir ons eie regte te baklei nie, maar help ons eerder om nader aan U en nader aan mekaar te kom.

Help ons om die liefde wat ons vir mekaar het aan te voel en om te weet dit is baie sterker en belangriker as enigiets waaroor ons verskil. Net soos niemand ons van Christus se liefde kan skei nie, bid ek dat niks ons van ons liefde vir mekaar sal skei nie (Romeine 8:35).

Ek bid dit in Jesus se Naam.

Hierdie gebede is geneem uit KRAGTIGE GEBEDE OM JOU HUWELIK TE VERRYK deur Stormie Omartian © Christelike Uitgewersmaatskappy.

Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Ek Bid Vir My Huwelik

Of jy jou huwelik wil beskerm teen dié dinge wat dit kan beskadig of vernietig en of jy jou verhouding wil heelmaak en herstel waar dit beskadig of seergemaak is, hierdie gebede is vir jou. As jy nie moed opgee nie, kan ...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid