Leef God se Goedheid Uit

Leef God se Goedheid Uit

4 Dae

"Soet wees!" is iets wat kinders oor en oor hoor — van hulle ouers, onderwysers en selfs baasspelerige ouer boeties en sussies. Wat behels dit nou eintlik om "soet te wees"? In hierdie 4-dag leesplan sal jy en jou kinders saam die verskil ontdek tussen bloot goeie gedrag en ware goedheid. Elke dag sluit 'n gebed, 'n kort besielende Skrifgedeelte met verduideliking, 'n aktiwiteit en besprekingsvrae in.

Vanaf "Focus on the Family" se www.focusonthefamily.com/youversion © [2011] [Jeanne Gowen Dennis]. Word met toestemming gebruik. Besoek asseblief www.focusonthefamily.com/youversion vir meer inligting.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid