Hebreërs

Hebreërs

39 Dae

“Jesus is beter as …” enigiets wat die lydende kerk in die gesig gestaar het, en dis hoekom die brief aan die Hebreërs sê: “Hou aan in jou geloof; moenie terugdraai nie.” Reis daagliks deur Hebreërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

Ons wil graag Thru the Bible bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://ttb.org/

Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid