Leesplan inligting

Kom ons doen dit — Craig GroeschelVoorbeeld

Let Us From Craig Groeschel

DAG 2 VAN 3

Kom ons doen dit: Glo


Waarom glo ons een persoon se uitsprake meer as 'n ander persoon s'n? Omdat ons hulle vertrou, nè? Hoekom vertrou ons sekere mense? Gewoonlik omdat ons voldoende, gesamentlike ondervindings het, reg? In Hebreërs 4:15 word 'n soortgelyke argument gevoer om stewig aan ons geloof in Jesus vas te hou. Dink egter 'n bietjie, watter gesamentlike ervaringe het jy al met Christus in gemeen gehad? Pastoor Craig verduidelik dit in vandag se video.



Vraag: Is daar struikelblokke in my lewe wat ek dink Jesus nie verstaan nie? Hoe sal my omstandighede verander indien ek weet dat Hy met my ervaringe kan identifiseer?


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Let Us From Craig Groeschel

Indien jy moeg, uitgebrand of onseker is oor jou geloof, of dalk wonder hoe om in God se teenwoordigheid te kom, is hierdie 3-dag leesplan vir jou bedoel. Craig Groeschel, senior pastoor van Life.Church, gebruik Hebreërs...

More

Ons wil graag pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid