Leesplan inligting

Die Krag van Hoop: Sewe Dae om op die Here te HoopVoorbeeld

The Power of Hope: 7 Days to Hoping in the Lord

DAG 3 VAN 7

Die Hoop van Gebed wat Beantwoord Word | Rodé



Petrus het ‘n moeilike nag gehad. In die tronk, vasgeketting aan twee soldate met twee ander wat wagstaan by die deur, is Petrus wakker gemaak deur 'n engel wat hom uit die tronk gelei het. 



Terselfdertyd het die kerk bymekaargekom en God gevra om hul gevange leier genadig te wees. Ten spyte van hulle ernstige gebede, het Petrus se oggend teregstelling onvermydelik gelyk. 



'n Klop aan die deur het hulle gebede onderbreek. Met die aanhoor van Petrus se stem toe sy op pad was om die deur te gaan oopmaak, het Rodé dadelik gehardloop om vir die mense te vertel dat God vir Petrus verlos het. (Toe die klop voortduur, het hulle wel teruggegaan om die deur oop te maak.) 



Gebed is kragtig! God hoor en verhoor al ons gebede — 'n waarheid wat vir ons hoop gee. Net soos die Here die gebede verhoor het dat Petrus se lewe gespaar moet word, sal Hy jou gebede verhoor met ja, nee of "wag", watter antwoord ook al die beste vir jou is.


Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

The Power of Hope: 7 Days to Hoping in the Lord

Wêreldgebeure en persoonlike stryd kan jou moeg en angstig laat voel, maar niks is nuut vir God nie. Mense in Bybelse tye het dikwels dieselfde gevoel. Hierdie 7-dae leesplan van die topverkoper skrywer Jack Countryman f...

More

Baie dankie aan HarperCollins/Zondervan/Thomas Nelson vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.thomasnelson.com/p/the-power-of-hope/?utm_source=youversion&utm_medium=reading+plan&utm_campaign=power_of_hope

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid