Leesplan inligting

Waardig — Breek Vry van die Leuens van WaardeloosheidVoorbeeld

Worthy-Breaking Free From the Lies of Worthlessness

DAG 7 VAN 7

Nalatenskap



God het jou gekies om 'n nalatenskap van waardigheid na te laat wat mense se lewens kan verander. In die kern van wie jy is, glo dat jy waardig is! Hou aan veg om hierdie nalatenskap na te laat.  Sodat jy eendag kan hoor: "Mooi so! Jy is ‘n goeie en getroue slaaf."



Deur hierdie leesplan hoop ek dat jy nou 'n waardige leefstyl begin leef, en vir die eerste keer kan jy na ander en jouself kyk as waardig. Daar is mense regdeur jou lewe wat hierdie boodskap van hoop nodig sal hê.



Wanneer hierdie mense oor jou pad kom, deel jou krag, hoop en ervaring met hulle.



Om in 'n waardige lewenstyl te glo en op te tree, is 'n geskenk wat die genade van God en jou harde werk aan jou gegee het. God het jou gekies om 'n nalatenskap van waardigheid na te laat wat mense se lewens kan verander. 



In die kern van wie jy is, glo dat jy waardig is! Hou aan veg om hierdie nalatenskap te laat sodat jy eendag kan hoor: " Mooi so! Jy is ‘n goeie en getroue slaaf."



Om meer te leer oor waardigheid en 'n stap vir stap Bybelse onderrig oor jou waarde deur Christus te ontvang, klik hier.  






Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Worthy-Breaking Free From the Lies of Worthlessness

As die leuens van waardeloosheid in jou siel ingesluip het, kan gedagtes van nutteloosheid beduidende areas van jou lewe beïnvloed. Terwyl jy in jou posisie van waarde met Christus inbeweeg, sal jy ander inspireer om vry...

More

Ons wil graag vir dr. Doug Weiss bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.drdougweiss.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid