In Liefde Gegrond: Om die Christelike Lewe Voluit te Leef

In Liefde Gegrond: Om die Christelike Lewe Voluit te Leef

7 Dae

Hoe kan ons meer Christus-gesentreerde lewens leef? Hierdie 7-dag leesplan, is gebaseer op "Rooted in Love", 'n boek vir die Lydenstyd deur al die area biskoppe in die Bisdom van Londen. Dit is propvol praktiese bemoediging en hoop om jou as 'n dissipel te help groei en maniere te vind om God elke dag die middelpunt van jou lewe te maak.

Baie dankie aan SPCK Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://spckpublishing.co.uk/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid