Leesplan inligting

7 Dae van Bid deur VerliesVoorbeeld

7 Days Of Praying Through Loss

DAG 2 VAN 7

Sit die Gordel van Waarheid aan



Kom ons bid,



"Vader, in my verlies voel ek onstabiel, geskok. Ek bid dat U my sal staande hou terwyl ek die gordel van waarheid aansit. Dankie dat U by my is, selfs in my donkerste hartseer. Here, ek bid dat die vyand nie deur hierdie verwoestende verlies 'n vastrapplek sal kry nie. Vader, help my asseblief sodat hierdie verlies nie in my 'n wortel van bitterheid skep wat die Satan kan gebruik om my op die verkeerde pad te neem nie. Ek wil nie hierdie verlies hê nie, Here, maar ek moet vertrou dat U 'n goeie God is wat selfs hierin, kies en toelaat wat vir my die beste is. In die Naam van Christus, amen."

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

7 Days Of Praying Through Loss

7 Dae van Bid deur Verlies, is 'n spesiale 7-dag veldtog wat ontwerp is om jou gees te versterk en jou hart te bemoedig. Elke dag bevat 'n Skrifgedeelte, spesifiek vir daardie dag se gebed en 'n gebed vir jou om te bid o...

More

Baie dankie aan Dr. Tony Evans wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: www.TonyEvans.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid