Leesplan inligting

Die Beter LeesplanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 8 VAN 28

Ons moet die goeie laat gaan om dit wat beter is aan te gryp. Om 'n beter lewe te lei, is dit beter om minder te hê van dit wat nie saak maak nie en meer te hê van dit wat saak maak. Salomo sê in Prediker 4:6: "Tog is een hand vol rus beter as twee hande vol geswoeg en gejaag na wind," wat beteken dat dit beter is om 'n lewe van eenvoud te leef. Hierdie week sal jy leer wat God se Woord sê oor hoe belangrik dit is om met een volhand te leef in plaas van twee.
Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid