Leesplan inligting

Herstel: Luukse LeesplanVoorbeeld

Restoration: Deluxe Bible Plan

DAG 2 VAN 18

Dag 2: Stel My Vry




"Kettings op my voete


U het die houvas gebreek en nou is ek vry ja


Selfs in die donker


Dit is tyd om u lig op my te hou ja"



Gedurende 2020 is daar baie kettings wat ons vashou. In "Stel My Vry", het ek gedink aan verstandelike, emosionele en geestelike kettings wat ek onbewustelik dra. Hierdie kettings het my heeltemal uitgeput. Ek was baie keer gekwel, rusteloos en versoek om sonder hoop te voel. Het jy al ooit so gevoel? 



Kettings is nie nuut nie. God breek al kettings vir duisende jare, beide letterlik en die kettings van sonde. Paulus en Silas het die ervaring in die tronk gehad hoe hulle kettings gebreek is. God breek daagliks die dinge wat ons bind. 



Deur Jesus kan ons ware vryheid ervaar. Ons hoef nie meer slawe van ons begeertes te wees nie. 



Gebed: Here, bevry my van my kettings en help my om die volle vryheid te ervaar wat U my bied.


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Restoration: Deluxe Bible Plan

Neem 'n treetjie in Lecrae se persoonlike nadenke oor Herstel vir insigte om dieper intimiteit met God te ontwikkel te midde van pyn en gebrokenheid. Dit bevat nou nuwe inhoud!

Ons bedank graag vir Reach Records wat hierdie leesplan voorsien het. Vir verdere inligting, besoek asseblief: https://lecrae.com/bio

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid