Leesplan inligting

Wat Is die Doop? 'n Gids vir Ouers en PretienersVoorbeeld

What Is Baptism? A Guide for Parents and Preteens

DAG 3 VAN 4

Hoekom Moet Ek Gedoop Word?



Gister was 'n kragtige dag in hierdie leesplan. Sommige van julle het dalk vir die eerste keer besluit dat Jesus jou Leidsman moet wees. As jy het, is dit wonderlik! Nou is dit tyd vir gebed, vandag se video, vrae, en Skrifgedeeltes. 



Bid Saam



Dankie, Heer, dat U ons gered het en deel maak van u familie. Leer ons asseblief wat die doop is en hoe dit vir ander wys dat ons aan U behoort. In die Naam van Jesus. Amen.



Kyk Saam Na Hierdie Video




Gesels Saam 




  • Wat het jy in die video gesien wat jy nie reeds van geweet het nie?

  • Watter vrae het jy oor die doop?

  • Wanneer iemand gedoop word, wat dink jy wys dit vir ander mense?

  • Sommige mense voel senuweeagtig daaroor om gedoop te word — soos Alli in vandag se video. Wat dink jy laat hulle so voel?

  • Wat dink jy maak dit besonders om gedoop te word?


Lees die Bybelverse vir vandag. Maak beurte om te praat oor wat die verse beteken en die vrae wat julle oor hulle het.


Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

What Is Baptism? A Guide for Parents and Preteens

Kinders, julle kan heerlike gesprekke met julle gesinne voer oor hoe om Jesus te volg en gedoop te word! Hierdie leesplan sluit video's in, asook vrae, wat julle kan help om 'n vrymoedige gesprek met julle gesinne te beg...

More

Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek gerus: https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid