Meesterlik in Een Ding

Meesterlik in Een Ding

5 Dae

Die teenoorgestelde van meesterlik, is middelmatig en middelmatigheid is doodeenvoudig wanneer jy nalaat om liefde te bewys en dus 'n wanvoorstelling maak van God se beeld. In hierdie leesplan sal jy ondersoek instel waarom Christene die hoogste standaarde van uitnemendheid in hul werk moet handhaaf, waarna ons behoort te soek in ons "een ding", en hoe jy meesterlikheid in jou beroep kan bereik, tot verheerliking van God en ten goede van ander.

Baie dankie aan Jordan Raynor wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek https://www.jordanraynor.com/masterofone vir meer inligting
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid