Leesplan inligting

Hele Bybel in Minder as 'n JaarVoorbeeld

Whole Bible in Less Than a Year

Veels geluk! As jy die hele leesplan gevolg het, het jy deur die hele Bybel gelees! Wel gedaan. Het jy opgelet hoe die verskillende dele van die Bybel by mekaar inpas? Hoe? Wat het jy hierdie jaar geleer hoe om na God en sy Woord te luister? Deel dit met iemand om hulle aan te moedig om God en sy Woord beter te leer ken.


As jy na nog 'n jaarplan soek om aan te pak, kyk na die leesplan genaamd Die 49-weke uitdaging. Dis amper dieselfde as hierdie een, behalwe dat dit die Nuwe Testament chronologies volg, in plaas van die Ou Testament. As jy hierdie leesplan geniet het, maar een soek wat jy teen 'n stadiger pas kan lees, probeer die een genaamd Die Hele Bybel in minder as 2 jaar.


Dag 341

Aangaande hierdie leesplan

Whole Bible in Less Than a Year

Hierdie Bybelleesplan is 'n reis deur die hele Bybel, met Ou- en Nuwe Testamentiese leesstukke vir elke dag. Jy sal die Ou Testament chronologies volg, met die Psalms en profete vermeng soos wat hulle in die geskiedenis ...

More

Baie dankie Life.Church graag vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid