GOD + DOELWITTE: Hoe 'n Christen Doelwitte Kan Stel

GOD + DOELWITTE: Hoe 'n Christen Doelwitte Kan Stel

5 Dae

Is dit goed as 'n Christen doelwitte stel? Hoe weet jy of 'n doelwit uit jouself of van God af kom? Wat behels Christelike doelwitte nou eintlik? In hierdie 5-dag leesplan sal jy dieper delf in die Woord en duidelike riglyne vind oor hoe om doelwitte te stel wat deur genade aangedryf word!

Baie dankie aan "Cultivate What Matters" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek: http://www.cultivatewhatmatters.com/youversion
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid