Leesplan inligting

BekommernisVoorbeeld

Worry

DAG 1 VAN 7

Wat as? Wat as? Het jy al ooit die "Wat as" vrae gevra? As jy dit doen, begin kommer jou lewe oorneem. Om jou te bekommer beteken dat jy verantwoordelikheid aanvaar vir die dinge wat jy nie veronderstel is om te hanteer nie. Bekommernisse dui op 'n gebrek aan vertroue in die Skepper van die heelal. Bekommernisse sê dat jy dit kan hanteer, wanneer jy dit in werklikheid dikwels nie kan doen nie. Is jy bekommerd dat jy jou oor te veel goed bekommer? Jy kan nie bekommernisse oorwin deur daaroor bekommerd te wees nie. Jy oorwin bekommernisse deur dit aan iemand te gee wat wel iets daaraan kan doen. Dit beteken nie dat jy nie verantwoordelikheid neem vir die dinge wat jy veronderstel is om te hanteer nie; dit beteken net dat jy weet wanneer om te stop en toe te laat dat God oorneem. Is jy bekommerd dat jy nie genoeg hiervan weet nie? Kyk wat sê die Bybel daaroor!
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Worry

Ons lewens kan so maklik oorweldig word deur bekommernisse en vrees vir die onbekende. God het ons egter nie 'n gees van lafhartigheid, vrees of bekommernis gegee nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing. Hierdie 7-d...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid