Leesplan inligting

VersoekingVoorbeeld

Temptation

DAG 1 VAN 7

"Dit is die duiwel se skuld." Hierdie verskoning word telkemale deur mense gebruik om hulself te verdedig en te regverdig wanneer versoeking hul oorval het. Daar steek waarheid in dat die vyand die aarde deurkruis om mense te vernietig; dit is ook waar dat 'n wedergebore Christen die krag van die lewende God in hulle het. Is dit verkeerd om versoek te word? Wie is verantwoordelik wanneer jy ingee tot versoeking of beheer verloor? Het jy 'n uitweg as jy jouself in 'n moeilike situasie bevind? Die Woord van God het baie te sê oor versoeking en selfbeheersing. Delf in om uit te vind!
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Temptation

Versoeking kom in verskillende vorms. Dit is maklik om verskonings te maak en ons besluite te regverdig. Hierdie 7-dae leesplan sal jou leer dat jy versoeking kan weerstaan deur op die Heilige Gees staat te maak. Neem ty...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid