Leesplan inligting

OuersVoorbeeld

Parents

DAG 1 VAN 7

Enigiets wat die moeite werd is om te hê, is die moeite werd om voor te veg. Let wel, ek het nie gesê die moeite werd om mee te veg nie. Die verhouding met jou ouers is een van daardie kwessies wat nie altyd maklik is om te verstaan nie. Hulle kyk na die lewe met die einde in gedagte en as student kyk jy na die lewe met die begin in gedagte. Hierdie spanning kan soms redelik kragtig wees. Jou ouers probeer jou net daarvan weerhou om groot foute te maak en jy wil jou vryheid ontdek. Onthou dit, God het jou ouers om baie spesifieke redes in jou lewe geplaas. Daar is dinge wat jy moet leer wat net jou ouers jou kan leer. Dit is nie 'n fout dat jy in die gesin is waarin jy is nie. Hoe vinniger jy hierdie werklikheid aanvaar, hoe makliker word dit om met jou ouers oor die weg te kom.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Parents

Die verhouding met jou ouers, is nie altyd maklik nie — maar dit is belangrik. Ons is geroep om ons ouers te eer. In hierdie sewe-dag leesplan sal jy egter 'n Goddelike perspektief ontdek op die eerste verhouding wat jy ...

More

This plan was created by Life.Church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid