Leesplan inligting

LeuensVoorbeeld

Lying

DAG 1 VAN 7

"Dit was net 'n wit leuentjie." Regtig? Is daar regtig so iets? Sommige leuens het 'n slegter nadraai as ander, maar 'n leuen is 'n leuen. Wat van 'n halwe waarheid? Is 'n halwe waarheid nie maar ook 'n leuen nie? Jy weet immers nie watter helfte daarvan jy hoor nie. Sommige mense dink dis aanvaarbaar om leuens te vertel, mits dit niemand seermaak nie of as dit iemand help. Dit is ongelukkig juis die vangplek. Jy dink nie op daardie oomblik daaraan dat jou verdraaiing van die waarheid 'n warboel leuens en nog groter probleme tot gevolg kan hê nie. Kom vind uit hoekom God leuens so haat!
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Lying

Maak wit leuentjies saak? Is daar verskillende soorte leuens? Is sommige leuens aanvaarbaar en geregverdig? Die feit is dat God eerlikheid verwag — in alles. Hierdie 7-dag leesplan sal die waarheid van die Skrif aan jou ...

More

This plan was created by Life.Church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid