Leesplan inligting

IntegriteitVoorbeeld

Integrity

DAG 1 VAN 7

Integriteit is 'n karaktereienskap van iemand met 'n suiwer sedelike oordeel. Hulle bring nie die waarheid met toegewings in gevaar nie. Hulle behandel ander met eerlikheid. Jy kan net integriteit bereik deur na die Heilige Gees te luister. Jy bewys jou integriteit gedurende moeilike omstandighede. Dit is om die regte besluit te neem, selfs al kos dit jou iets. As jy in jou hart weet jy het die regte besluit geneem, hoef jy nie bekommerd te wees dat jy uitgevang of blootgestel kan word nie. Om met integriteit te lewe, is een van die beste maniere wat jy kan bewys jy word meer volwasse in jou wandel met Jesus.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Integrity

'n Goeie karakter maak saak. Integriteit, eerlikheid, waarheid — dit is almal eienskappe van 'n lewe in die Gees van God. Hierdie 7-dag leesplan sal jou help om jou hart op God te vestig namate jy in volwassenheid groei....

More

This plan was created by Life.Church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid