Leesplan inligting

God se HartklopVoorbeeld

The Heartbeat of God

DAG 9 VAN 30

HEILIGE EEN

Psalms 99:5-6

O God, U is die Heilige Een - suiwer en perfek en kragtig - regverdig en glansryk en vol rykdom - majestueus en magtig en manjifiek. U heers; U is geklee met majesteit; U het Uself geklee en omgord met krag; die wêreld is inderdaad stewig gevestig, dit sal nie geskuif word nie. U troon is van ouds af gevestig; U is van ewigheid af. O Heilige God, ek aanbid U met gebuigde knie. Ek prys U. In die middel van U heiligheid mediteer ek oor U onwrikbare liefde en wonderlike liefde. Om te dink U het U perfekte Heilige Seun, Jesus Christus, gestuur sodat ek 'n manier het om met volle vrymoedigheid na U troon van genade te kom. Hier ontvang ek genade van U! O Koning, ek kom. Suiwer my lippe en laat my stem in harmonie met die hemelse leërskare gehoor word, al singende: "Heilig, Heilig, Heilig, is die Here die Almagtige God. Die hele aarde is vol van Sy heerlikheid."

© Chris Baxter 2014- Clear Day Uitgewers

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

The Heartbeat of God

'n Geloofskat lê in hierdie 30 dae van toewyding, "Die hartklop van God." Elke dag begin met 'n lofverklaring met die woorde: "O God, U is...". Dan word Sy karakter en eienskappe (byvoorbeeld: "O God, U is goed") ontvou....

More

Baie dankie aan Chris Baxter wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.respitefortheweary.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid