Leesplan inligting

Waarheid OorwinVoorbeeld

Waarheid Oorwin

DAG 41 VAN 41

Oordenkingsvrae:


1. Hoe moet ons die duiwel en sy leuens beveg? 


2. Hoekom is dit belangrik om onsself met mense te omring wat wys is?


3. Waar vind ons waarheid en wat beteken dit om in “waarheid te wandel”?


4. Wat is onderskeidingsvermoë? 


5. Verduidelik hoe leuens oorwin word deur te dink aan dít wat waar is. 

Dag 40

Aangaande hierdie leesplan

Waarheid Oorwin

Glo jy leuens, in plaas van God se Waarheid? Voel jy dat jy nie voldoende is nie? Weerhou jou mislukkings in die verlede jou daarvan om die lewe wat God vir jou vandag gegee het, te geniet? In hierdie studie gaan ons bai...

More

Ons wil graag vir Love God Greatly Afrikaans bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://www.liefgodgrootliks.wordpress.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid