Kleredrag

Kleredrag

7 Dae

Die samelewing maak 'n groot ophef van die klere wat 'n persoon dra. Miskien wonder jy wat die Bybel te sê het oor hoe ons elke dag moet lyk - maak dit werklik saak? Hierdie 7-dag leesplan sal jou help om te besef dat dit wel saak maak, omdat jy 'n kind van God is. Vir meer inhoud, besoek finds.life.church

Ons wil graag Life.Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid