Leesplan inligting

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John PiperVoorbeeld

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

DAG 5 VAN 6

God het sy enigste seun, Jesus, gestuur om ewige lewe en vreugde te voorsien


Die goeie nuus is dat Christus gesterf het vir sondaars soos ons.  En Hy het fisies uit die dood opgestaan om die reddende krag van sy dood te bekragtig en die hekke van die ewige lewe en vreugde oop te maak (1 Korintiërs 15:20).  Dit beteken dat God skuldige sondaars kan vryspreek en steeds regverdig wees (Romeine 3:25-26).  "Ook Christus het een maal vir die sondes gely, die onskuldige vir die skuldiges, om julle na God te bring..." (1 Petrus 3:18).  Om tuis te kom by God, is waar alle diep en blywende tevredenheid gevind kan word.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

Almal in die wêreld wil graag gelukkig wees.  Dit is onafwendbaar.  Maar hoe presies pas ons strewe na geluk met God se strewe om verheerlik te word?  Dit is een van die belangrikste vrae wat jy ooit kan vra.  En die ant...

More

Ons wil graag John Piper/Desiring God bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.desiringgod.org/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid