Leesplan inligting

Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die GeesVoorbeeld

Oswald Chambers: Peace - Life in the Spirit

DAG 7 VAN 30

Tydens watter dae het jy meer van God geleer - die dae van sonskyn en vrede en voorspoed? Glad nie! Die dae van teëspoed, die dae van spanning, die dae van skielike verrassings, die dae toe jy onder uiterste druk geplaas is, is die dae toe jy die betekenis van die hartstogtelike "Gaan" geleer het. Enige groot ramp — dood, siekte, verlies — sal 'n mens wakker skud soos niks anders nie, en jy sal nooit weer dieselfde wees nie. Ons sal nooit die "skatte van die duisternis" ken as ons altyd in 'n plek van rustige veiligheid is nie.



Ten spyte van al ons onreinheid, ten spyte van al ons gejaagdheid en belangstelling in die wêreld se aktiwiteite, en ten spyte van al ons logika, sal die onbetwisbare bewustheid van God ons vrede kom versteur.



OORDENKINGSVRAE:

1. Wat leer probleme my oor vrede?

2. Laat ek God toe om my lewe te onderbreek of hang daar 'n "Moenie steur nie" teken aan die deur van my lewe?



Aanhalings uit: "The Philosophy of Sin", © Discovery House Uitgewers.
Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Oswald Chambers: Peace - Life in the Spirit

"Vrede: Lewe deur die Gees" is 'n inspirerende skat van aanhalings uit die werke van Oswald Chambers, die wêreld se mees geliefde oordenkingskrywer en outeur van "My Utmost for His Highest". Vind rus in God en kry 'n die...

More

Baie dankie aan Discovery House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.utmost.org vir meer inligting

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid