HOOGLIED 3:11
HOOGLIED 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Vroue van Sion, julle moet kom kyk na koning Salomo, hy dra die kroon wat sy ma op sy kop gesit het die dag toe hy getrou het, die dag toe hy baie bly was.”
HOOGLIED 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kom uit, dogters van Sion, en aanskou met vreugde die koning Salomo, die krans waarmee sy moeder hom bekrans het op sy troudag en op die dag dat sy hart vrolik is.
HOOGLIED 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom kyk na koning Salomo, vroue van Sion; hy dra die kroon waarmee sy moeder hom gekroon het op die dag van sy huwelik, die dag van sy grootste vreugde.”
HOOGLIED 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
kom uit! Meisies van Sion, kom kyk na koning Salomo, na die kroon waarmee sy moeder hom gekroon het, op sy troudag, op die dag toe sy hart oorstelp van vreugde was.
HOOGLIED 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gaan uit, o dogters van Sion, en kyk na koning Salomo met die kroon waarmee sy moeder hom gekroon het op die dag van sy huwelik en op die dag van die blydskap van sy hart.