PSALMS 30:11-12
PSALMS 30:11-12 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet luister, U moet genadig wees vir my, Here, dit is U wat vir my moet help. Ek het gehuil en getreur, maar U het my laat dans. U het my rouklere weggevat en my laat feesvier.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:11-12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoor, HERE, en wees my genadig! HERE, wees my 'n helper! U het my weeklag vir my verander in 'n koordans, U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:11-12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister, Here, en wees my genadig! Help my, Here!” Ek was in die rou, maar U het my van vreugde laat dans. U het my rouklere uitgetrek en vir my feesklere aangetrek.
Deel
Lees PSALMS 30