Psalms 30:11-12

Psalms 30:11-12 DB

Help my, Here. Maak u hart vir my groot oop. Wees weer goed vir my.” Ek was baie hartseer, maar U het my lewe met blydskap volgemaak. Nou huil ek nie meer nie. Ek spring in die lug van vreugde. U het my ’n groot eer aangedoen. Ek vier fees.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid