SPREUKE 11:24
SPREUKE 11:24 Bybel vir almal (ABA)
Daar is mense wat hulle goed vir ander mense uitdeel, maar hulle kry altyd meer goed, daar is ook mense wat nie graag vir ander mense iets doen nie, húlle word self arm.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het, daar is ander wat suinig is en tog arm word.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:24 Die Boodskap (DB)
Wie baie vir ander gee, word al hoe ryker. Wie suinig is, word al hoe armer.
Deel
Lees SPREUKE 11