SPREUKE 10:7
SPREUKE 10:7 Bybel vir almal (ABA)
Mense onthou 'n persoon wat reg gelewe het, maar niemand wil dink aan mense wat verkeerd gedoen het nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën, maar die naam van die goddelose vergaan.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die nagedagtenis van dié wat reg doen, leef voort; die naam van dié wat verkeerd doen, word gou vergeet.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Herinnering aan 'n regverdige is tot seën, maar die roem van goddeloses verrot.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die gedagtenis van die regverdige is geseënd, maar die naam van die goddelose sal verrot.
Deel
Lees SPREUKE 10