SPREUKE 10:30
SPREUKE 10:30 Bybel vir almal (ABA)
Die mens wat reg lewe, sal altyd vas staan en veilig wees. Mense wat verkeerd doen, sal nie altyd in die land woon nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die regverdige sal vir ewig nie wankel nie, maar die goddelose sal in die land nie bly woon nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige wankel nooit, die goddeloses sal nie die land bly bewoon nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Regverdige sal nooit wankel nie, en goddeloses sal die land nie bewoon nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die regverdige sal nooit wankel nie, maar die goddelose sal die aarde nie bewoon nie.
Deel
Lees SPREUKE 10